Vat & Voel: Is Jy My Mama? (Klein Yuki Ysbeer)

Vat & Voel: Is Jy My Mama? (Klein Yuki Ysbeer)

  • Product Code:Bord Boek
  • Availability:In Stock
  • R65.00

  • Ex Tax:R65.00

Klein Yuki soek oral na sy mamma, maar nie een van die diere wat hy ontmoet kan hom help nie. Sal Yuki Ysbeer  ooit sy mamma kry?

Hierdie bekoorlike kort storie sal jou kind in staat stel om nuwe woorde aan te leer en woordeskat uit te brei. Die vriendelike karakters en pragtige illustrasies maak van hierdie boekie pure leesgenot.


(GEEN KOSTE VIR AFLEWERING NIE)


ISBN : 6009707412820

OUDERDOMSGROEP : 3+


AWESOME PRYS : R65


Write a review

Note: HTML is not translated!
   Bad           Good