Vat & Voel: Is Jy My Mama? (Klein Heidi Hasie)

Vat & Voel: Is Jy My Mama? (Klein Heidi Hasie)

  • Product Code:Bord Boek
  • Availability:In Stock
  • R65.00

  • Ex Tax:R65.00

Klein Heidi  soek oral na haar mamma, maar nie een van die diere wat sy ontmoet kan hom help nie. Sal Heidi Hassie ooit haar mamma kry?

Hierdie bekoorlike kort storie sal jou kind in staat stel om nuwe woorde aan te leer en woordeskat uit te brei. Die vriendelike karakters en pragtige illustrasies maak van hierdie boekie pure leesgenot.


(GEEN KOSTE VIR AFLEWERING NIE)


ISBN : 6009707412851

OUDERDOMSGROEP : 3+


AWESOME PRYS : R65




Write a review

Note: HTML is not translated!
   Bad           Good