Vat & Voel: Is Jy My Mama? (Klein Elvin Eend)

Vat & Voel: Is Jy My Mama? (Klein Elvin Eend)

  • Product Code:Bord Boek
  • Availability:In Stock
  • R65.00

  • Ex Tax:R65.00

Klein Elvin soek oral na sy mamma, maar nie een van die diere wat hy ontmoet kan hom help nie. Sal Elvin Eend ooit sy mamma kry?

Hierdie bekoorlike kort storie sal jou kind in staat stel om nuwe woorde aan te leer en woordeskat uit te brei. Die vriendelike karakters en pragtige illustrasies maak van hierdie boekie pure leesgenot.


(GEEN KOSTE VIR AFLEWERING NIE)


ISBN : 6009707412844

OUDERDOMSGROEP : 3+


AWESOME PRYS : R65


Write a review

Note: HTML is not translated!
   Bad           Good